El Nino
La Nina duur voort
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS Die eerste goeie reënneerslae in die Winterreënvalgebied is moontlik vanaf die middel van Junie. Swaar neerslae is moontlik wat skades kan veroorsaak aan infrastruktuur en gewasse. 1. Huidige toestande Swaar en “onverwagte” reënval het steeds in Meimaand voorgekom.[...]
Klimaat en Landboutoestande No 52 – Mei 2021
Deur: Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Belangrike inligting ‘n Koue en nat winter word verwag vir die Wes- en gedeeltes van die Ooskaap.Baie min winterreënval met ‘n hoë veldbrandgevaar word verwag vir die Somerreënvalgebied. Huidige toestande Ondergemiddelde reënval het oor die grootste deel[...]
‘n La Nina-verskynsel lyk positief vir die somerreënval-streke
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Die reënval wat tot op hede in die Wes-Kaap voorgekom het, was beter as wat verwag is. Die ontwikkeling van ‘n La Nina-verskynsel, gekombineer met ‘n negatiewe Indiese Oseaan Dipool (IOD) is baie positief vir somerreënval. 1. Huidige[...]
Minder reën voorspel vir Maartmaand
Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Korttermynvooruitsigte (Maart 2020) is redelik negatief vir reën en gebrek aan reën kan verdere droogsteskade aan die mielie-oes veroorsaak in sekere gebiede in hoofsaaklik die Oos-Vrystaat en Mpumalanga. Goeie opbrengste is steeds moontlik maar miskien nie rekordopbrengste orals nie. Versuipskades by mielies[...]