winter

Klimaat en Landboutoestande Julie 2021

Artikel voorsien deur: Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Belangrike inligting Gunstige reënvaltoestande word steeds verwag vir die Winterreënvalgebied gedurende Augustus maar moontlikheid van minder reën vanaf September.  Die ontwikkeling van ‘n volgende La Nina-verskynsel begin ‘n groter waarskynlikheid word as wat aanvanklike voorspellings aangedui[...]

By Specialist Writer|23rd July 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

Klimaat en Landboutoestande Junie 2021

Deur: Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Belangrike inligting Gunstige reënvaltoestande word verwag vir die Winterreënvalgebied.  Koue toestande kan terugkeer vanaf ongeveer 20 Junie oor die sentrale tot suidelike binneland.Beide Indiese Oseaan en Nino-gebiede is relatief gunstig vir somerreënval. Dit wil voorkom asof daar vanjaar[...]

By Specialist Writer|17th June 2021|Categories: Nuus|Tags: , , |

Klimaat en Landboutoestande No 52 – Mei 2021

Deur: Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Belangrike inligting ‘n Koue en nat winter word verwag vir die Wes- en gedeeltes van die Ooskaap.Baie min winterreënval met ‘n hoë veldbrandgevaar word verwag vir die Somerreënvalgebied.    Huidige toestande Ondergemiddelde reënval het oor die grootste deel[...]

0
Go to Top