Junie 2021
Klimaat en Landboutoestande Junie 2021
Deur: Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Belangrike inligting Gunstige reënvaltoestande word verwag vir die Winterreënvalgebied. Koue toestande kan terugkeer vanaf ongeveer 20 Junie oor die sentrale tot suidelike binneland.Beide Indiese Oseaan en Nino-gebiede is relatief gunstig vir somerreënval. Dit wil voorkom asof daar vanjaar[...]