weervoorspelling

Weervoorspelling: Nog ryp op pad

Deur Johan van den Berg, Landbouweerkundige – Santam Landbou Die afgelope seisoen is gekenmerk deur ‘n El Nino verskynsel met see-oppevlaktemperature warmer as normaal in die sentrale Stille Oseaan. Warmer as normale see-oppervlaktemperature het ook in die westelike Indiese Oseaan voorgekom wat weer- en klimaatspatrone beïnvloed het. Globale verwarming[...]

By Specialist Writer|5th July 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Klimaat en Landboutoestande Junie 2021

Deur: Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Belangrike inligting Gunstige reënvaltoestande word verwag vir die Winterreënvalgebied.  Koue toestande kan terugkeer vanaf ongeveer 20 Junie oor die sentrale tot suidelike binneland.Beide Indiese Oseaan en Nino-gebiede is relatief gunstig vir somerreënval. Dit wil voorkom asof daar vanjaar[...]

By Specialist Writer|17th June 2021|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top