Santam Landbou

Weervoorspelling: Nog ryp op pad

Deur Johan van den Berg, Landbouweerkundige – Santam Landbou Die afgelope seisoen is gekenmerk deur ‘n El Nino verskynsel met see-oppevlaktemperature warmer as normaal in die sentrale Stille Oseaan. Warmer as normale see-oppervlaktemperature het ook in die westelike Indiese Oseaan voorgekom wat weer- en klimaatspatrone beïnvloed het. Globale verwarming[...]

By Specialist Writer|5th July 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Kan multi-risiko oesversekering die droogte oorleef?

deur Johan van den Berg, Santam Landbou Alhoewel die benaming “multi-risiko versekering” aandui dat meer as een gevaar gedek word, is verreweg die meeste multi-risiko versekeringseise in Suid-Afrika as gevolg van droogte. Multi-risiko versekering is presies wat dit sê, naamlik dat dit ’n omvattende dekking verskaf mits goeie boerderypraktyke[...]

0
Go to Top