klimaatspatrone
Weervoorspelling: Nog ryp op pad
Deur Johan van den Berg, Landbouweerkundige – Santam Landbou Die afgelope seisoen is gekenmerk deur ‘n El Nino verskynsel met see-oppevlaktemperature warmer as normaal in die sentrale Stille Oseaan. Warmer as normale see-oppervlaktemperature het ook in die westelike Indiese Oseaan voorgekom wat weer- en klimaatspatrone beïnvloed het. Globale verwarming[...]