Droogte
Droogte in die Suid-Kaap, brande noop ramptoestand
Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning is van plan om die provinsiale kabinet te nader met die versoek om ‘n provinsiale ramp te verklaar gebaseer op die huidige droogte in die Suid-Kaap en die wydverspreide brande wat groot skade aangerig het. Indien die Nasionale Rampbestuursentrum[...]
Droogte, brande knel Suid-Kaap
Min winterreën in die Suid-Kaap, wat tussen Mosselbaai en Plettenbergbaai as die Tuinroete bekend is, het boere se graanoeste erg geknou. “Ons bid vir nog reën,” se Henry Meyer, leierboer en verteenwoordiger van Agri SA in die distrik. Henry is ‘n suiwel- en graanboer in die Ruiterbosgebied langs die[...]
Namibiërs juig oor reën, Hardap kry water
Die Hardapdam naby Mariental in Namibië was vanoggend 6 Januarie om 09:00 14,8% vol, volgens ‘n inskrywing op Namibië Reënval se Facebookblad. Sondagaand het dit op 11,08% gestaan en die water loop steeds in. Die dam in die Visrivier in die Hardapstreek in Sentraal-Namibië se krane is einde Oktober[...]
Vrystaat Landbou bekommerd oor huidige landboutoestande
“Bid asb. saam met ons boere vir reën!” sê Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou (VL). Wilken het by die 20 Streekverteenwoordigers van VL regoor die Vrystaat dieselfde boodskap gehoor, in die saai gebiede: “Die mielies en soja’s wat net begin opkom kry baie swaar, as dit nie in[...]
Regering swyg terwyl AfriForum en Saai nóg droogtehulp stuur
AfriForum en Saai (Suider-Afrika Agri-Inisiatief) het die afgelope week ingetree om boere van die Noord-Kaap met droogtehulp te help nadat die regering nog nie hulp aan boere in die Williston-omgewing verskaf het nie. Die burgerregteorganisasie se Williston-tak, tesame met Saai, het 10 ton voer geskenk om die plaaslike gemeenskap[...]