Vrystaat Landbou

Eisbrief aan minister van Landbou: VL en ander landbou rolspelers neem regsstappe oor BKS-entstowwe

Vrystaat Landbou (VL), saam met sleutelrolspelers in die landboubedryf waaronder die Suider-Afrika Agri-inisiatief (SAAI) en Sakeliga, het deur hul regsverteenwoordiger formele stappe geïnisieer om die staat se monopolie oor die verkryging en toediening van bek-en-klouseer (BKS)-entstowwe te verbreek. Die organisasies het vroeër die week ’n eisbrief aan die Minister[...]

By Spesialisskrywer|27th January 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |

Bejaarde boervrou vir byna ’n dag in kattebak vasgekeer terwyl plaasaanvalle in VS voortduur

Vrystaat Landbou (VL) spreek sy skok uit oor twee plaasaanvalle wat die afgelope naweek in die Vrystaat plaasgevind het. In die eerste voorval is ’n 72-jarige boervrou, wat alleen in die Bultfontein-omgewing boer, Vrydagaand omstreeks 18:00 in haar huis oorrompel en wreed aangerand. Sy is daarna in haar eie[...]

By Spesialisskrywer|19th January 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |

Vrystaatse grensboere ly onder doelbewuste brandstigting

Vrystaat Landbou (VL) het hul bekommernis uitgespreek oor die voortslepende probleem van veldbrande op plase langs die RSA/Lesotho-grens, wat doelbewus deur persone van Lesotho aan die brand gesteek word. Slegs in die afgelope drie dae (14–16 Julie 2025) is sewe veldbrande binne ’n radius van 20 km in die[...]

By Spesialisskrywer|17th July 2025|Categories: Nuus|Tags: , , |

Clocolan-Marquard-gemeenskap gaan padsluiting afdwing oor regering se gebrek aan optrede op die R708

Die Clocolan Landbouvereniging, plaaslike taxiverenigings en sakeleiers het formele kennisgewing uitgereik van die beplande sluiting van die R708 tussen Clocolan en Marquard, in 'n poging om dringende herstelwerk aan hierdie lewensgevaarlike pad te doen. Hierdie aksie volg jare se onsuksesvolle pogings om regeringsowerhede te betrek, insluitend talle vergaderings, skriftelike[...]

By Spesialisskrywer|9th July 2025|Categories: Nuus|Tags: , , |

Vrystaat Landbou 2025 Jongboer van die Jaar finaliste

Vrystaat Landbou het op Donderdag, 10 April, sy 2025 Jongboer van die Jaar finaliste tydens die organisasie se Jongboer-konferensie in Bloemfontein bekendgestel. Die beoordeling van kandidate het reeds op 26 en 27 Februarie plaasgevind, toe die beoordelingspaneel, bestaande uit verskeie kundiges, elke kandidaat op sy plaas besoek het. Die[...]

By Spesialisskrywer|11th April 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |
0
Go to Top