Vrystaat Landbou

Biometriese identiteit van diere ingespan om veediefstal te bekamp

Die biometriese identiteit van diere gaan deur Vrystaat Landbou, in samewerking met ID-Scan, ingespan word om veediefstal aan te spreek. Vrystaat Landbou het op 11 Februarie 2025 ’n samewerkingsooreenkoms met die voorsitter van ID-Scan direksie, Bian Jooste, in Pretoria geteken. Jooste verduidelik dat die ontstaan van ID-Scan ontwikkel het[...]

By Spesialisskrywer|13th February 2025|Categories: Nuus|Tags: , , |

Vrystaat Landbou bekommerd oor huidige landboutoestande

“Bid asb. saam met ons boere vir reën!” sê Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou (VL). Wilken het by die 20 Streekverteenwoordigers van VL regoor die Vrystaat dieselfde boodskap gehoor, in die saai gebiede: “Die mielies en soja’s wat net begin opkom kry baie swaar, as dit nie in[...]

By Spesialisskrywer|11th December 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Vrystaat Landbou is teen voorgestelde Eskom-tariefverhogings

Vrystaat Landbou (VL), wat 2 500 kommersiële boerdery-entiteite oor 144 plaaslike boereverenigings verteenwoordig, het ten sterkste beswaar gemaak teen Eskom se voorgestelde tariefverhogings by die NERSA openbare verhore wat vandag in Bloemfontein gehou is. VL het beklemtoon dat die landbousektor, wat reeds met stygende koste en ekonomiese druk worstel,[...]

By Spesialisskrywer|25th November 2024|Categories: Nuus|Tags: , |

Vrystaat Landbou skakel met nuwe LUR Landbou om kritieke landbou-uitdagings aan te spreek

Vrystaat Landbou (VL) het onlangs met die nuutaangestelde LUR vir Landbou, Landelike Ontwikkeling en Omgewingsake, me Elzabe Rockman, vergader om kritieke kwessies wat die landbousektor raak, te bespreek. Die vergadering wat op Vrydag, 12 Julie gehou is, het 'n reeks onderwerpe gedek, insluitend plaasveiligheid, oorgrensmisdaadsindikate, ramphulpkoördinering, padtoestande, waterregte, dieregesondheid[...]

By Specialist Writer|17th July 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Voorkomingsmaatreëls teen veldbrande nou dringend, sê VL

Vrystaat Landbou (VL) wil graag boere in die provinsie versoek om tydige voorbereiding vir die voorkoming van veldbrande te tref. Volgens Kempen Nel, voorsitter van Vrystaat Landbou (VL) se Natuurlike Hulpbronne komitee, verskaf die Vrystaat-provinsie se goeie grasbedekking brandstof vir veldbrande. Die weertoestande wat tans ondervind word verhoog die[...]

By Specialist Writer|3rd July 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top