veldbrande

Wes-Kaap brandseisoen: Bly waaksaam, vra CapeNature

Uiteindelik is dit somer in die Suid-Kaap. Maar saam met die mooi van die seisoen kom die wind wat veldbrande deur die droë veld jaag, dikwels met ernstige gevolge. Die Wes-Kaapse Departement van Natuurbewaring, oftewel CapeNature, waarsku in ’n verklaring dat veldbrande voorkom kan word indien tydig opgetree word.[...]

By Tisha Steyn|30th October 2025|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , |

Vuur – ’n werklikheid waarmee elke boer moet rekening hou

Veld- en plaasbrande is ’n jaarlikse werklikheid in Suid-Afrika. Of dit nou die droë winde van laat winter is, of die warm somerdae wat vonke en ongelukke aanwakker...vlamme kan binne minute ’n hele boerdery bedreig. Elke boer weet: vuur respekteer nie heinings of grense nie. Daarom is dit noodsaaklik[...]

By Bianca Pretorius|2nd September 2025|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |

Voorkomingsmaatreëls teen veldbrande nou dringend, sê VL

Vrystaat Landbou (VL) wil graag boere in die provinsie versoek om tydige voorbereiding vir die voorkoming van veldbrande te tref. Volgens Kempen Nel, voorsitter van Vrystaat Landbou (VL) se Natuurlike Hulpbronne komitee, verskaf die Vrystaat-provinsie se goeie grasbedekking brandstof vir veldbrande. Die weertoestande wat tans ondervind word verhoog die[...]

By Specialist Writer|3rd July 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top