veld

Weidingsbestuur deel 1: Veldtoestande en drakrag

Jy boer nie met beeste of wild nie, maar met gras. Dis ook nie heeltemal waar nie, want eintlik boer jy met grond! Dit is die benadering van De Villiers (Shobie) Arnoldi, ’n veld-ekoloog van Ermelo wat op sy Facebook-blad Topveld raad gee oor weidingsbestuur. “As bees- of wildboer[...]

By Tisha Steyn|9th February 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , , |

Vuur – ’n werklikheid waarmee elke boer moet rekening hou

Veld- en plaasbrande is ’n jaarlikse werklikheid in Suid-Afrika. Of dit nou die droë winde van laat winter is, of die warm somerdae wat vonke en ongelukke aanwakker...vlamme kan binne minute ’n hele boerdery bedreig. Elke boer weet: vuur respekteer nie heinings of grense nie. Daarom is dit noodsaaklik[...]

By Bianca Pretorius|2nd September 2025|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |
0
Go to Top