weidingsbestuur
Weidingsbestuur deel 4: Vuur se invloed op weiding
Suid-Afrika word verdeel in ’n somer- en winterreënseisoen. Die grootste deel van die land kry somerreëns van November tot Maart, terwyl die Wes-Kaap winterreëns van Mei tot Augustus kry. Weens klimaatsverandering, kom daar laer of hoër reënval asook oorstromings of langer droogteperiodes in albei gebiede voor. El Niño en[...]
WEIDINGSBESTUUR DEEL 3: Die rol van mikrobes in veldherstel
Daar word gesê dat ’n veeboer eintlik ’n grasboer is, wat korrek is, maar eintlik boer hy met sy grond. Gras en ander plante wat in ’n kamp voorkom, is ’n direkte uitvloeisel van die grondgesondheid. Wanneer ’n veld begin agteruitgaan, kyk boere dikwels na reënval, weidingdruk of grondtipe[...]
WEIDINGSBESTUUR DEEL 2: DIE GROND IS DIE FABRIEK
"Elke suksesvolle veeboer is eintlik ’n grondbestuurder, gras is net die sigbare produk, die grond is die fabriek." So verduidelik De Villiers (Shobie) Arnoldi, ’n veldekoloog van Ermelo wat op sy Facebook-blad, Topveld, praktiese raad oor weidingsbestuur deel. Hierdie eenvoudige maar kragtige stelling vat die kern van grondgesondheid saam:[...]
Weidingsbestuur deel 1: Veldtoestande en drakrag
Jy boer nie met beeste of wild nie, maar met gras. Dis ook nie heeltemal waar nie, want eintlik boer jy met grond! Dit is die benadering van De Villiers (Shobie) Arnoldi, ’n veld-ekoloog van Ermelo wat op sy Facebook-blad Topveld raad gee oor weidingsbestuur. “As bees- of wildboer[...]
Droogtebestuur deel 1: Red jou veld – ruigteveld
Die lekkerste lekker vir ՚n boer is om te sien hoe sy diere aan geil, gesonde weiding smul. Maar niks maak so seer as om diere te sien honger ly nie. Weidingsbestuur tydens en veral na ՚n droogte soos wat tans wydverspreid voorkom kan jou veld help om uiteindelik[...]