grond
Boere bekommerd oor hernieude grondonteiening en grondhervormingsretoriek
Vrystaat Landbou (VL) het sy kommer uitgespreek oor die hernude politieke en wetgewende fokus op grondhervorming, veral die moontlikheid van verdere grondwetlike en wetgewende wysigings, op ’n tydstip wanneer Suid-Afrika reeds onder groot ekonomiese druk verkeer. Onlangse verklarings vanuit regeringskringe wek verdere kommer. Advokaat Ngwako Maenetje, senior advokaat wat[...]
WEIDINGSBESTUUR DEEL 2: DIE GROND IS DIE FABRIEK
"Elke suksesvolle veeboer is eintlik ’n grondbestuurder, gras is net die sigbare produk, die grond is die fabriek." So verduidelik De Villiers (Shobie) Arnoldi, ’n veldekoloog van Ermelo wat op sy Facebook-blad, Topveld, praktiese raad oor weidingsbestuur deel. Hierdie eenvoudige maar kragtige stelling vat die kern van grondgesondheid saam:[...]
VIDEO: Slimmer Boerdery Begin by Jou Grond | SGS NviroCrop
Van die graanlande van Koringberg in die Swartland wys SGS NviroCrop hoe presisieboerdery werklik wins kan transformeer. Met gevorderde grondklassifikasie, deeglike chemiese ontledings, NDVI-satellietbeelde en blaarontledings kry boere ’n duidelike, data-gedrewe prentjie van elke hektaar se potensiaal. SGS NviroCrop versamel betroubare plaasdata en omskep dit in praktiese, uitvoerbare aanbevelings.[...]
Kenners: Herlewingslandbou maak grond gesond
Hortgro se eerste Volhoubare Voetspoor-webinaar met die tema grondgesondheid deur herlewingslandbou, is in Oktober aangebied. Nitasha Bijnath-Pillay, hoof van bronnebestuur en volhoubaarheid het die gesprek fasiliteer. Anton de Jager van De Keur Landgoed in die Kouebokkeveld, Hendrik Pohl, ՚n konsultant in holistiese hortologie, en dr Mathhew Addison, Hortgro se[...]
Grond: Waar kos begin
Die grond waarin ons kos groei – net soos die lug wat ons inasem en die water wat ons drink – word te maklik as vanselfsprekend aanvaar. Wêreld Gronddag, wat op 5 Desember gevier word, help om ons meer bewus te maak van hierdie lewegewende hulpbron. In 2023 moedig[...]