grondonteiening
Boere bekommerd oor hernieude grondonteiening en grondhervormingsretoriek
Vrystaat Landbou (VL) het sy kommer uitgespreek oor die hernude politieke en wetgewende fokus op grondhervorming, veral die moontlikheid van verdere grondwetlike en wetgewende wysigings, op ’n tydstip wanneer Suid-Afrika reeds onder groot ekonomiese druk verkeer. Onlangse verklarings vanuit regeringskringe wek verdere kommer. Advokaat Ngwako Maenetje, senior advokaat wat[...]
“Handhaaf huidige grondwet”, sê Graan SA
Die grondgrypkwessie het vir ‘n gelaaide atmosfeer by Graan SA se jaarlikse kongres gesorg. Die kongres is vanjaar weer op NAMPO-park gehou. Daar was reeds met die aanvang van die verrigtinge onenigheid toe ’n mosie ingestel moes word om die regering se plan, om grond sonder vergoeding te onteien,[...]
Grondonteiening
Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom Die besluit van die Nasionale Vergadering om Artikel 25 van die Grondwet te hersien om voorsiening te maak vir die beginsel van grondonteiening sonder vergoeding, is die begin van die einde om volhoubare ekonomiese groei, welvaart en vooruitgang vir Suid-Afrika te skep. Die besluit[...]