onteiening sonder vergoeding

Grondonteiening

Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom Die besluit van die Nasionale Vergadering om Artikel 25 van die Grondwet te hersien om voorsiening te maak vir die beginsel van grondonteiening sonder vergoeding, is die begin van die einde om volhoubare ekonomiese groei, welvaart en vooruitgang vir Suid-Afrika te skep. Die besluit[...]

By Specialist Writer|1st March 2018|Categories: News|Tags: , , |

Vrystaat Landbou reageer op die grondkwessie

In die lig van Dinsdag, 27 Februarie 2018, se parlementêre stemming om die lang proses van ʼn grondwetlike wysiging van artikel 25 na te streef om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, neem Vrystaat Landbou die volgende posisie in: - Ons ondersteun privaat eiendomsreg as die grondslag van enige[...]

By Specialist Writer|28th February 2018|Categories: News|Tags: , , , |

Onteiening sonder vergoeding is diefstal, sê TLU SA

In reaksie op die uitlatings van mnr Cyril Ramaphosa, die nuutverkose ANC-president, dat grond in private besit “gevat” gaan word, sê TLU SA dit beteken in gewone Afrikaans, “die wettiging van diefstal”. Die organisasie sê in dieselfde asem word bepaalde voorwaardes gestel, naamlik dat die ekonomie nie geskaad moet[...]

By Specialist Writer|11th January 2018|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top