FSA
New FSA Young Farmer of the Year sees the bigger picture
The rules of the game are the same for everyone. It just depends on how you play it. This approach is one that Nelius Ferreira applies to his farming and forms part of his success recipe. The new Free State Agriculture (FSA) Young Farmer of the Year also believes[...]
FSA engage with Cope on Section 25 of Constitution
Free State Agriculture (FSA) aims to promote a safe and sustainable agricultural environment in the interest of agriculture in the Free State and works with all relevant parties to achieve this goal. In the light of this, the organisation is broadening its network of stakeholders through various initiatives to[...]
Vrystaat Landbou reageer op die grondkwessie
In die lig van Dinsdag, 27 Februarie 2018, se parlementêre stemming om die lang proses van ʼn grondwetlike wysiging van artikel 25 na te streef om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, neem Vrystaat Landbou die volgende posisie in: - Ons ondersteun privaat eiendomsreg as die grondslag van enige[...]
Vrystaat Landbou (VL) vra publiek se hulp om brande te voorkom
Die droogte is steeds vars in die landboubedryf se geheue, en boere en die totale bedryf gaan nog jare neem om van die effek daarvan te herstel. Miljoene is gespandeer om Vrystaatse boere by te staan met droogtevoer. Landboumaatskappye het hulle harte en beursies oopgemaak, en skenkings gegee asook[...]
VL se Jongboer van die Jaar 2017 aangekondig
Johan van Huyssteen (35), van die plaas Bloekom naby Virginia, is op ’n glansgeleentheid by Monte Bello Landgoed in Bloemfontein as Vrystaat Landbou se Jong Boer van die Jaar aangewys. Dit is die 21ste jaar wat dié kompetisie aangebied word. Standard Bank is die hoofborg. Die ander twee finaliste[...]