Free State Agriculture
Impact of veld fires on food production in the Free State
Farmers in the Free State province have been dealt a devastating blow by veld fires. There were 5 781 veldfire incidents affecting 539 137,22 hectares of farming land in the Free State province since 1 May 2023. A lot of effort, time, money, commitment, and dedication are being made[...]
New FSA Young Farmer of the Year sees the bigger picture
The rules of the game are the same for everyone. It just depends on how you play it. This approach is one that Nelius Ferreira applies to his farming and forms part of his success recipe. The new Free State Agriculture (FSA) Young Farmer of the Year also believes[...]
Jongboer-wenner moet voorbeeld stel, sê prof Fourie
’n Melk-, saai- en twee Bonsmara-boere sal vanjaar sake uitspook om as Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar 2018 gekroon te word. Reece Dedwith (melkboer) van die plaas Rockridge naby Parys, Wessel Hattingh (saaiboer) van die plaas Dipkraal naby Heilbron, Hendrik Theron (boer met Bonsmaras) van die[...]
Vrystaat Landbou reageer op die grondkwessie
In die lig van Dinsdag, 27 Februarie 2018, se parlementêre stemming om die lang proses van ʼn grondwetlike wysiging van artikel 25 na te streef om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, neem Vrystaat Landbou die volgende posisie in: - Ons ondersteun privaat eiendomsreg as die grondslag van enige[...]
Plaasaanvalle in Vrystaat raak al meer
Die VKB/VL Veiligheidslessenaar deel graag die volgende statistiese ontleding ten opsigte van plaasaanvalle in die Vrystaat, vanaf 1 Januarie tot 27 Augustus 2017: Altesaam 20 voorvalle het in die Noord-Vrystaat plaasgevind, gevolg deur 18 in die Oos-Vrystaat en 11 in die Suid-Vrystaat. Tydens dieselfde periode verlede jaar het 37[...]