Free State Agriculture

Vrystaat Landbou is nou ook op jou selfoon

Vrystaat Landbou (VL) het sy eie selfoontoepassing (VrystaatLandbouApp) ontwikkel vir beter lede-kommunikasie.  Die toepassing sal inligting bevat wat ook op VL se webtuiste en sosiale media gedeel word. Dit sal ook gebruik word om belangrike kennisgewings vinnig na lede te stuur. Veiligheid is ‘n belangrike been van die VL-App.[...]

Ses verdagtes in hegtenis vir veediefstal in Oos-Vrystaat

Goeie samewerking tussen boere en lede van die Polisie op Reitz het die naweek bygedra tot die arrestasie van ses verdagtes, waarvan sommige verkeers- en munisipale beamptes is, in verband met veediefstal. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting, volg die arrestasies na ’n saak van veediefstal twee weke gelede[...]

By Benine Ackermann|20th June 2017|Categories: News|Tags: , , |

Vrystaat Landbou (VL) vra publiek se hulp om brande te voorkom

Die droogte is steeds vars in die landboubedryf se geheue, en boere en die totale bedryf gaan nog jare neem om van die effek daarvan te herstel. Miljoene is gespandeer om Vrystaatse boere by te staan met droogtevoer. Landboumaatskappye het hulle harte en beursies oopgemaak, en skenkings gegee asook[...]

By Benine Ackermann|8th June 2017|Categories: News|Tags: , , , , , |

Eerste plaasmoorde in die Vrystaat in 2017

Vrystaat Landbou (VL) het met groot skok en afgryse verneem van die drie moorde wat Donderdag, 20 April 2017, op plase in die Wepener en Ladybrand-distrikte gepleeg is. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting is Piet van den Berg en ’n werker van die plaas Pharoosfontein in die Wepener-distrik,[...]

By Benine Ackermann|21st April 2017|Categories: News|Tags: , , |

VKB/VL Veiligheidslessenaar bemagtig boere vir hulle eie veiligheid

Dit is met groot dankbaarheid dat die VKB/VL Veiligheidslessenaar ’n bedrag van R420 000 van VKB ontvang het in ondersteuning van landelike veiligheid in die Vrystaat. Dié geld is deur die 2017-VKB Dryf vir Veiligheid Gholfdag op Clarens ingesamel. Die maatskappy bied al vir die afgelope vier jaar die[...]

By Benine Ackermann|21st April 2017|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top