veediefstal
AfriForum, Saai fokus op veediefstal, ander plaasmisdaad
Die flink optrede van AfriForum se Delmas Valke-plaaswag wat gelei het tot die terugvind van meer as 60 beeste het boere aan die gons. Die suksesvolle optrede het daartoe gelei dat van die koeie en verse wat deur veediewe aan ’n veilingkraal verkoop is, opgespoor is. Opleiding lei tot[...]
Minister vol lof vir Delmas Valke wat vee blitsig vind
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het die afgelope week in twee afsonderlike voorvalle altesaam meer as 60 gesteelde beeste ter waarde van bykans een miljoen rand teruggevind. Die 64 beeste ter waarde van R960 000 is verlede Sondag en Maandag tydens ‘n gesamentlik operasie van die Delmas Valke en die polisie[...]
Meld veediefstal maklik aan vir beter resultate
‘n Nuwe nasionale aanmeldstelsel vir veediefstal en verwante misdade is pas bekend gestel. Veediefstal lei nie net tot ekonomiese verliese nie, maar ook tot emosionele spanning omdat dit vir geen boer lekker is as sy vee tydens die diefstal beseer of mishandel word nie. Volgens ‘n mediaverklaring van die[...]
Saai en AfriForum versoek Interpol om pogings teen eskalerende oorgrens veediefstal tussen Suid-Afrika en Lesotho te verskerp
Saai en AfriForum eis onmiddellike ingryping van Interpol om die kommerwekkende toename in oorgrens veediefstal en gepaardgaande geweld tussen Suid-Afrika en Lesotho te takel. In ’n brief wat op 29 Augustus aan Jürgen Stock, Interpol se sekretaris-generaal, gestuur is, beklemtoon die organisasies die dringende behoefte aan verbeterde internasionale samewerking[...]
Veediefstal samewerking lei tot sukses
Meer as 500 stuks gesteelde vee ter waarde van R2 700 000 is gedurende Junie vanjaar teruggevind tydens ‘n spesiale veediefstal operasie deur lede van Agri Oos-Kaap en die SA Polisiediens se veediefstaleenheid. Die vee wat teruggevind is sluit 124 beeste, 167 skape en 221 bokke in wat of geskut is[...]