minister van Landbou
Graan SA wens minister Willie Aucamp geluk met sy aanstelling as Minister van Landbou
Graan SA wens minister Willie Aucamp opreg geluk met sy aanstelling as Suid-Afrika se Minister van Landbou. Graan SA-voorsitter Richard Krige sê die organisasie sien daarna uit om ’n konstruktiewe en produktiewe vennootskap met minister Aucamp te bou ter ondersteuning van Suid-Afrika se graanprodusente, landbouwaardekettings en landelike ekonomieë. “Ons[...]
Minister vol lof vir Delmas Valke wat vee blitsig vind
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het die afgelope week in twee afsonderlike voorvalle altesaam meer as 60 gesteelde beeste ter waarde van bykans een miljoen rand teruggevind. Die 64 beeste ter waarde van R960 000 is verlede Sondag en Maandag tydens ‘n gesamentlik operasie van die Delmas Valke en die polisie[...]
Pekelregulasies gaan lei tot prysverhogings en werkloosheid
Die hofuitspraak oor pekelregulasies in hoender gaan tot groot gevolge lei soos prysverhogings en werkloosheid. Die Noord-Gauteng se hooggeregshof het SAPA (Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging) se aansoek van die hand gewys met betrekking tot die hoeveelheid pekelwater wat in hoender gespuit mag word. Dit beteken dat die hoeveelheid pekel wat in[...]