landbou

VIDEO: Optimaliseer jou opbrengs met besproeiingsoplossings van Agrico!

Agrico fokus op optimale besproeiingsoplossings, insluitend gevorderde drup- en mikrobesproeiingstelsels wat ontwerp is om die presiese hoeveelheid water te lewer wat jou gewasse benodig. Elke boerdery is uniek, met waterbehoeftes wat verander na gelang van jou gewassoort en groeimedia. Daarom bied Agrico pasgemaakte oplossings vir 'n wye reeks landboutoepassings.[...]

VIDEO: New Holland T7-reeks by NAMPO Kaap 2026: Splinternuwe voorkoms en meer krag!

Vir almal wat New Holland se stal by NAMPO Kaap 2026 besoek het, was die indrukwekkende T7-reeks beslis 'n groot aantrekkingskrag! Hierdie veelsydige reeks is onlangs bekendgestel om die bekende T7000-reeks te vervang, en New Holland het werklik niks teruggehou nie. Omtrent alles aan die trekker is opgedateer, van[...]

By Spesialisskrywer|22nd September 2026|Categories: Meganisasie|Tags: , , , , , |

VIDEO: Dink groot, dink New Holland! Hoogtepunte vanaf NAMPO Kaap 2026

Vir almal wat dit nie vanjaar tot by NAMPO Kaap 2026 kon maak nie, is hier 'n vinnige kykie na die belangrikste produkte waarop New Holland gefokus het! Twee van die uitstallers wat glad nie 'n bekendstelling nodig het nie, is die kragtige CR10-stroper en die gewilde, relatief nuwe[...]

VIDEO: New Holland se indrukwekkende boordreeks was by NAMPO Kaap 2026!

New Holland se indrukwekkende boordreeks was vanjaar by NAMPO Kaap te sien! New Holland het gewys waarom hul boordreekse van die gewildste op die mark is, met oplossings vir elke tipe terrein en gewas. Die kleinste trekkers in die stal is die kompakte T3-reeks, beskikbaar in beide twee- en[...]

By Spesialisskrywer|22nd September 2026|Categories: Meganisasie|Tags: , , , , , , , |

Suid-Afrikaanse landbou navigeer nie meer siklusse nie – dit pas by permanente verandering aan

Gesels vandag met byna enige boer, en jy hoor dieselfde ding: Onsekerheid het deel van hul beroep geword. Onvoorspelbare weer, veranderende verbruikersvoorkeure, hoër insetkoste, geopolitieke spanning, en nuwe markvereistes maak dit ál hoe moeiliker om vooruit te beplan. Suid-Afrikaanse boere werk in 'n omgewing waar ontwrigting nie meer die[...]

By Daneel Rossouw, Hoof van Verkope by Nedbank Landbou|16th July 2026|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top