SA landbou
Suid-Afrikaanse landbou navigeer nie meer siklusse nie – dit pas by permanente verandering aan
Gesels vandag met byna enige boer, en jy hoor dieselfde ding: Onsekerheid het deel van hul beroep geword. Onvoorspelbare weer, veranderende verbruikersvoorkeure, hoër insetkoste, geopolitieke spanning, en nuwe markvereistes maak dit ál hoe moeiliker om vooruit te beplan. Suid-Afrikaanse boere werk in 'n omgewing waar ontwrigting nie meer die[...]
Boere en landboukundiges ontvang hoogste erkenning in landbou
Die bestes in die Suid-Afrikaanse landbou is op ’n spoggeleentheid net buite Pretoria deur Landbouskrywers SA aangewys. Allesbeste Boerdery (dr André, Liezel, Edrean en Zander Ernst) was die wenner in die kategorie Boer van die Jaar, Eric Ntlaba is as die beste nuwe toetreder tot die kommersiële landbou bekroon[...]