VIDEO: Optimaliseer jou opbrengs met besproeiingsoplossings van Agrico!

_DSC0124
Agrico fokus op optimale besproeiingsoplossings, insluitend gevorderde drup- en mikrobesproeiingstelsels wat ontwerp is om die presiese hoeveelheid water te lewer wat jou gewasse benodig.
Elke boerdery is uniek, met waterbehoeftes wat verander na gelang van jou gewassoort en groeimedia. Daarom bied Agrico pasgemaakte oplossings vir ‘n wye reeks landboutoepassings.
Of jy nou op soek is na ‘n spilpunt of ‘n gespesialiseerde drup- en mikrobesproeiingsstelsel, Agrico het alles wat jy nodig het om jou plante effektief nat te maak.
Kontak Agrico vandag om die regte besproeiingsoplossing vir jou plaas te vind.