drupbesproeiing

NAMPO 2025: Agrico wys pad vorentoe met slim besproeiing

Met meer as 100 jaar se ondervinding in landbou-oplossings, het Agrico vanjaar se NAMPO-skou gebruik om hulle passie en toewyding vir tegnologiese vooruitgang en volhoubare besproeiing ten toon te stel. Met die tema “alles vir jou besproeiing, onder een dak”, het Agrico se indrukwekkende uitstalling in Bothaville die klem[...]

By Jaco Cilliers|28th May 2025|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , |

Vrymansfontein wys hoe amandelboerdery in Suid-Afrika floreer

Suid-Afrika se amandelbedryf staan aan die vooraand van ‘n nuwe era vol groei en geleenthede. Met die gesogte klimaat en grondtoestande wat die land bied, begin meer boere hierdie winsgewende neute verbou. Die Vondeling-groep, geleë in die pragtige Paarl-distrik, het besluit om te investeer in die groeiende bedryf. In[...]

VIDEO: Elke druppel tel vir Agrico

Gert Claassen, besturende direkteur van Claassen-boerderygroep, beskou homself as ’n immigrant vanaf die Hoëveld na die mooie Swartland. Hier het die Claassen-groep hulleself ongeveer 12 jaar gelede gevestig om ’n uiters suksesvolle boerdery in die Malmesbury-distrik te bou. Vandag is Gerhard Swart, besproeiingsontwerper en -bemarker van Agrico Paarl, aan[...]

Drupbesproeiing elke druppel werd by Claassen-boerdery in die Swartland

Liefde vir boerdery is aansteeklik op Windheuwel-plaas, waar dinge aan die gebeur is by die Claassen-boerderygroep. Reuse trekkers dreun in die agtergrond, besig om die volgende seisoen se saad aan die grond toe te vertrou, terwyl opgrawings vir nuwe besproeiingstelsels vinnig vorder. Gert Claassen, besturende direkteur van Claassen-boerderygroep, beskou[...]

By Bianca Pretorius|27th May 2024|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , , |

Irrigation Unlimited laat elke druppel tel met hulle Ocmis- en Rotrix-spuite

Water is beslis lewe, want ‘n boer het water nodig om sy gewasse te laat groei en die regte hoeveelheid op die regte tyd en plek is net so belangrik vir ‘n goeie oes. Irrigation Unlimited was weer eens ‘n bekende gesig by NAMPO met hulle  verskuifbare spuite wat[...]

By Benine Ackermann|24th May 2024|Categories: Artikels, Besproeiing, Gewasproduksie|Tags: , , , |
0
Go to Top