Mikrobesproeiing
VIDEO: Optimaliseer jou opbrengs met besproeiingsoplossings van Agrico!
Agrico fokus op optimale besproeiingsoplossings, insluitend gevorderde drup- en mikrobesproeiingstelsels wat ontwerp is om die presiese hoeveelheid water te lewer wat jou gewasse benodig. Elke boerdery is uniek, met waterbehoeftes wat verander na gelang van jou gewassoort en groeimedia. Daarom bied Agrico pasgemaakte oplossings vir 'n wye reeks landboutoepassings.[...]
AGRICO Mikrobesproeiing wat sin maak
՚n Goeie boer besluit nie sommer uit die bloute waarmee en hoe hy wil boer nie. Nee, hy stel ondersoek in na die mees winsgewende praktyk en gewas wat in sy omgewing aard, asook hoeveel grond en water nodig is — dit maak mos sin! Rob en Keegan Hughes[...]