Maryna

Staatmaker-Valtras: Harde werk is hulle kos

Op ՚n melkplaas is daar nie tyd vir stilstaan nie. Beeste moet gevoer word, koeie moet gemelk word, kuilvoer en hooi moet gemaak word en weiding moet onderhou word. Daarom het jy ՚n staatmaker trekker nodig wat alle take rats kan verrig soos grondbewerking, laaiwerk, sleepwerk en grassny. Dit[...]

By Maryna Steyn|6th September 2024|Categories: Artikels, Meganisasie, SA295-meganisasie|Tags: , , , |

Boer Sophy leef haar droom: Gesonde voedsel vir ‘n gesonde liggaam

Net buite die Oos-Rand van Gauteng in die Mapleton-distrik is Vhegies, die breinkind van Sophy Litshani Musabeni. Die Landbouskrywers van SA het haar benoem as die beste nuwe toetreder tot kommersiële landbou 2023. Alhoewel sy aanvanklik geensins by boerdery betrokke was nie, leef sy nou haar droom uit. “Ek[...]

By Maryna Steyn|30th July 2024|Categories: Artikels, SA294-vrouemaand, Vroueboer|Tags: , |

Alpakka-boerdery in Afrika is g’n wolhaarstorie

Alpakka-boerdery klink soos ՚n bedryf wat slegs in die buiteland kan floreer; dalk in plekke soos Suid-Amerika. Tog, al is dit nie ՚n bedryf waarvoor Suid-Afrika bekend is nie, is daar sommige boere wat dit geïdentifiseer het as ՚n unieke praktyk wat die moeite werd is. Dietmar Keil en[...]

By Maryna Steyn|19th June 2024|Categories: Artikels, SA293-Vee-en-wild, Vee en Wild|Tags: , , |

Die Colombo Avanti-grondboonstroper maak ’n merkbare verskil

Wanneer ‘n boer wat reeds vir 21 jaar met grondbone boer ‘n stroper aanbeveel, dan moet ‘n mens mos luister. Die Colombo Avanti beïndruk vandat sy tafel sand raak tydens oestyd en dié jaar kan jy ook meer daaroor uitvind by NAMPO Oesdag 2024! Wikus Mostert boer al vir[...]

By Maryna Steyn|30th April 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |
0
Go to Top