N175
Staatmaker-Valtras: Harde werk is hulle kos
Op ՚n melkplaas is daar nie tyd vir stilstaan nie. Beeste moet gevoer word, koeie moet gemelk word, kuilvoer en hooi moet gemaak word en weiding moet onderhou word. Daarom het jy ՚n staatmaker trekker nodig wat alle take rats kan verrig soos grondbewerking, laaiwerk, sleepwerk en grassny. Dit[...]
Valtrac se veelsydige viersilindertrekker wys sy staal
Valtrac weet: net omdat ՚n viersilinder trekker kleiner klink as sy sessilinder-boeties, beteken dit nie dat hy enigsins terugstaan vir groot take nie. Nee, Valtra se N175 hou kers vas by enige sessilinder en speel selfs vinniger klaar met swaar laai- of kragaftakkerwerk. Die Valtra N175 is vandag die[...]