Trekkers
Drie dekades se kennis spoor Valtrac steeds aan
Op Valtrac se NAMPO Kaap-standplaas vanjaar was ’n ou bekende rooi trekker, ’n Valmet 15. Die trekker, wat jare laas in die Kaap gesien is, is afgestof en uit sy stoorplek gestoot om een rede: 2026 is Valtrac se 30ste bestaansjaar. Sowat 30 jaar gelede het Wynn Dedwith begin[...]
Massey Ferguson bewys sy betroubaarheid tydens ProTour in Kroonstad
Van alledaagse plaaswerk tot swaar grondbewerking, wys die MF 5M.145 en die splinternuwe MF 9S.425 waarom Massey Ferguson steeds ’n gunsteling onder boere bly. Tydens die onlangse ProTour wat plaasgevind het op 15 Julie 2026 in Kroonstad het BHBW Kroonstad boere die geleentheid gebied om twee van Massey Ferguson[...]
Van 45 tot 340 perdekrag: Deutz-Fahr bied ’n trekker vir elke boer
Deutz-Fahr maak ’n sterk terugkeer na Suid-Afrika met Smith Power aan die stuur. Toe Smith Power die verspreidingsregte van Deutz-Fahr in Suid-Afrika bekom het, was dit veel meer as net die toevoeging van nóg ’n trekkerhandelsmerk tot hul portefeulje. Dit het gedui op die terugkeer van ’n wêreldbekende naam[...]
John Deere 5090E: Boere maak staat op dié baanbreker
Boerdery is nie meer wat dit eens was nie Boerdery is nie meer wat dit eens was nie. Werktuie word groter, bedrywighede meer veeleisend, en doeltreffendheid is nie ’n luukse nie – dit is ’n noodsaaklikheid. Oor jare heen het boere vir een ding gevra: meer hyservermoë op die[...]
VIDEO: Mahindra Trekkers by Balfour Hooidag 2026
By Balfour Hooidag 2026 stel Bronwyn die Mahindra-trekkerreeks by die Valtrac-stalletjie bekend, ‘n robuuste, bekostigbare en betroubare oplossing vir Suid-Afrikaanse boere. https://youtu.be/9HnvmXbpIxc Mahindra-trekkers is stewig gebou, swaar vir hul klas en ontwerp om bedryfs- en instandhoudingskoste laag te hou. As verspreider bied Mahindra Suid-Afrika uitstekende naverkopediens, insluitend ’n 5-jaar[...]