Trekkers
New Holland T6.180-metaankrag – aangedryf deur die natuur
Die New Holland T6.180-metaangastrekker is die wêreld se eerste 100% metaanaangedrewe produksietrekker, en is die sleutel tot die voltooiing van die deugsame siklus van die Energy Independent Farm-stelsel. Boere verbou gewasse en gebruik afvalprodukte om biometaan op te wek, wat die trekker aandryf, wat op sy beurt help om[...]
Maak jou trekker weer lekker met Footprint Performance
Trekkers ry sommer weer lekker in Koster by die Mushlendow voerkraal nadat Jaco Dippenaar, die eienaar van Footprint Performance hierdie trekkers se prestasie verbeter het. Dit gebeur soms dat ‘n boer ‘n nuwe werktuig koop met die gedagte dat sy trekker genoeg krag het, net om later uit te[...]
Van plaas tot eindstreep: Massey Ferguson, onberispelike trekkers … en hoe fietsry meer soos boerdery is as wat jy dink!
Boerdery is nie altyd pret en speletjies nie. Dit verg uiterste deursettingsvermoë en veerkragtigheid (en soms baie geduld!) om die oes aan die einde van die seisoen te sien. Sommiges vergelyk dit met ’n maraton, of in hierdie geval, fietsren! Damien Stamp, derde-generasie boer by Chartwell Farms, sê die[...]
Suinige Case IH-trekkers hou kosteknyptang in toom
Verhoogde koste plaas uiteraard toenemend druk op produsente. Stygende insetkoste is ’n bedreiging vir die volhoubaarheid van kommersiële landboubesighede, want dit noodsaak boere om hoër opbrengste te behaal om dieselfde winsmarge as vorige jare te kan handhaaf. Case IH in Suid-Afrika neem aansienlike behae in sy pogings om boere[...]
Wenboere boer blou: New Holland T7 HD “Heavy Duty”- trekkerreeks
Met die nuwe T7 HD-reeks voeg New Holland hulle eerste Stage V-trekker tot die bestaande reeks by. Daar is drie modelle in die reeks, naamlik T7.290 HD (199 kW), T7.315 HD (221 kW) en die T7.340 HD (250 kW). Hierdie trekkers is toegerus met die 6,7 liter FPT Industrial[...]