AGCO Massey

VIDEO: Massey Ferguson 5M-reeks, die boere deel hulle eerste indrukke

Massey Ferguson is vreeslik opgewonde oor die nuwe 5M reeks trekkers. Hierdie reeks dra die betroubaarheid en voortreflikheid van vorige modelle saam met die krag van AGCO Power engines. Die tegnologie wat boere al in groter trekkers waardeer het, is nou ook volledig geïntegreer in die kleiner modelle –[...]

By Spesialisskrywer|6th February 2026|Categories: Videos|Tags: , , , |

Van plaas tot eindstreep: Massey Ferguson, onberispelike trekkers … en hoe fietsry meer soos boerdery is as wat jy dink!

Boerdery is nie altyd pret en speletjies nie. Dit verg uiterste deursettingsvermoë en veerkragtigheid (en soms baie geduld!) om die oes aan die einde van die seisoen te sien. Sommiges vergelyk dit met ’n maraton, of in hierdie geval, fietsren! Damien Stamp, derde-generasie boer by Chartwell Farms, sê die[...]

By Ashleigh Venter|3rd December 2024|Categories: Meganisasie, Trekkers|Tags: , , , , , |

Massey Ferguson se 9895-stroper verskyn weer by die jaarlikse stroperresies

Massey Ferguson se bielie 9895 Klas-8-stroper het vanjaar weer sy verskyning by die jaarlikse stroperresies gemaak. Thomas Wait, AGCO SA produkbemarkingsbestuurder, vertel dat die MF9895 Klas-8-stroper die ideale kombinasie van krag, tegnologie en doeltreffendheid is. ՚n Stroper met kragdoeltreffendheid Die stroper het 'n 9,8 liter, sewe-silinder AGCO Power-enjin wat[...]

By Natasha Pretorius|5th July 2024|Categories: 2024-Stroperresies, Artikels|Tags: , , , |

VIDEO: Massey Ferguson maak mooi by Stroperresies 2024

Massey Ferguson se bielie 9895 Klas-8-stroper het vanjaar weer sy verskyning by die jaarlikse stroperresies gemaak. Thomas Wait, AGCO SA produkbemarkingsbestuurder, vertel dat die MF9895 Klas-8-stroper die ideale kombinasie van krag, tegnologie en doeltreffendheid is. Die stroper het 'n 9,8 liter, sewe-silinder AGCO power-enjin wat 365 kW lewer. ՚n[...]

By Specialist Writer|1st July 2024|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , , |
0
Go to Top