boer
Georganiseerde landbou is nie ’n luuksheid nie, dis ‘n noodsaaklikheid: Waarom elke boer lid van TLU SA behoort te wees
deur Bennie van Zyl, TLU SA In die moderne Suid-Afrika waar boere daagliks gekonfronteer word met beleidsdruk, grondonsekerheid, infrastruktuurverval, misdaad en internasionale bemarkingsbeperkings, is daar eenvoudig geen ruimte meer vir stil toekyk nie. Die boer wat nie georganiseer is nie, is blootgestel. Daarom staan TLU SA al vir meer[...]
VIDEO: Lemmertrust Boerdery kies Fendt
Familieboerdery is meer as net ’n beroep – dit is die hartklop van die landboubedryf en ՚n erfenis wat van geslag tot geslag oorgedra word. By Lemmertrust Boerdery word hierdie nalatenskap met trots voortgesit en ondersteun deur die gevorderde tegnologie van Fendt-masjinerie en ՚n sterk familieband. Met die aflosstokkie[...]
VIDEO: Die Varipack V165 | Rovic
Die Varipack V165 ronde baler is ’n nuwer toevoeging tot Rovic se reeks. Die baler is geskik vir die baal van kuilvoer, hooi en strooi. Die nuwe kambaler is vervaardig met die oog op hoë digtheid en -werkverrigting. Die baler is ontwerp om bale van 80 cm tot 165[...]
Van plaas tot eindstreep: Massey Ferguson, onberispelike trekkers … en hoe fietsry meer soos boerdery is as wat jy dink!
Boerdery is nie altyd pret en speletjies nie. Dit verg uiterste deursettingsvermoë en veerkragtigheid (en soms baie geduld!) om die oes aan die einde van die seisoen te sien. Sommiges vergelyk dit met ’n maraton, of in hierdie geval, fietsren! Damien Stamp, derde-generasie boer by Chartwell Farms, sê die[...]
VIDEO: Springbokslot Bakkies Botha boer saam Agrico!
Vir Bakkies is boerdery nie net ‘n beroep nie. Dit is ‘n leefwyse; ‘n roeping wat hom verbind aan ons Skepper en die grond van ons pragtige land. Sy hart klop vir die ryk, vrugbare landerye en die landbougemeenskap van Suid-Afrika. Ná ‘n legendariese rugbyloopbaan het Bakkies ‘n nuwe[...]