Fendt
Fendt-trekkers beïndruk boere by Dalton Boeredag
Dalton Boeredag 2025 het vanjaar ՚n splinternuwe gesig gehad – Fendt het vir die eerste keer op die geleentheid verskyn, en boere kon nie uitgepraat raak oor die trekkers se gemak, tegnologie en werkverrigting nie. Cornie Tosen, algemene bestuurder van FMS, het almal hartlik verwelkom by die FMS Boeredag:[...]
Presisie, krag en tegnologie: Fendt beïndruk boere by Dalton Boeredag
Dalton Boeredag 2025 het vanjaar ՚n splinternuwe gesig gehad - Fendt het vir die eerste keer op die geleentheid verskyn, en boere kon nie uitgepraat raak oor die trekkers se gemak, tegnologie en werkverrigting nie. Prakties in die veld Alhoewel die dag hoofsaaklik ՚n teruggee-geleentheid is, waar FMS boere[...]
VIDEO: Fendt se trekkers staan uit by Arlington Boeredag
Die Arlington Boeredag wat plaasgevind het op 23 Julie 2025, het gewys dat nie eens nat weer ՚n boer se belangstelling in tegnologie kan demp nie. Vanuit die AGCO-stal het daar twee indrukwekkende trekkers die groep verteenwoordig naamlik die Fendt 728 Vario Gen7 en Fendt 1162 Vario MT. Wimpie[...]
OVK wys meer krag en minder brandstofverbruik by Arlington Boeredag
Die Arlington Boeredag wat plaasgevind het op 23 Julie 2025, het gewys dat nie eens nat weer ՚n boer se belangstelling in tegnologie kan demp nie. Met 25 mm reën die vorige nag, moes die verrigtinge noodgedwonge verskuif word na ՚n droër gedeelte van die plaas. Besoekers kon egter[...]
VIDEO: Lemmertrust Boerdery kies Fendt
Familieboerdery is meer as net ’n beroep – dit is die hartklop van die landboubedryf en ՚n erfenis wat van geslag tot geslag oorgedra word. By Lemmertrust Boerdery word hierdie nalatenskap met trots voortgesit en ondersteun deur die gevorderde tegnologie van Fendt-masjinerie en ՚n sterk familieband. Met die aflosstokkie[...]