VIDEO: Merkwaardige Fendt 1167 Vario
Fendt 1167 – Protour – Thumbnail (1)
Juan-Louis Tait van BHBW Bothaville vertel oor die merkwaardige 1167 Fendt-trekker. Die trekker is geskik vir enige plaas veral met sy dieselverbruik. Die kajuit is toegerus met sy presisietoerusting.
Kyk die video vir meer inligting.