AGCO
VIDEO: Merkwaardige Fendt 1167 Vario
Juan-Louis Tait van BHBW Bothaville vertel oor die merkwaardige 1167 Fendt-trekker. Die trekker is geskik vir enige plaas veral met sy dieselverbruik. Die kajuit is toegerus met sy presisietoerusting. Kyk die video vir meer inligting. https://youtu.be/BFeAk6tjv0Q
Grootskaalse gerief en krag: Massey Ferguson 9S 425 op Val Boeredag
Massey Ferguson het by Val Boeredag gespog met hul nuwe 9S 425 trekker, 'n ware meesterstuk wat ontwerp is vir maksimale gerief en minimale brandstofverbruik! Met 'n stil, ruim kajuit hou dit jou operateur vars tydens daardie uitmergelende lang dae in die veld. Onder die kap vind jy die[...]
Die splinternuwe Massey Ferguson 9S pronk by Val Boeredag
Val Boeredag is jaar na jaar dié plek waar boere die nuutste landboutegnologie van naby kan beleef, en vanjaar was die splinternuwe Massey Ferguson 9S 425 een van die trekkers wat beslis boere se aandag gelok het. Hy is rooi, hy is mooi en hy werk soos ’n droom![...]
Case IH kraai koning by Stroperresies 2026
Na maande se beplanning en weke se voorbereiding het vanjaar se Stroperresies beslis nie teleurgestel nie. Die dag bring verskeie stroper- en tapkarhandelsmerke saam om mee te ding om te kyk wie stap met die louere weg! Die Grootpan Studiegroep het vanjaar weer hierdie dag met groot sukses op[...]
A tractor for Africa: The Massey Ferguson 5M SERIES is ready to work
Across Africa, farming conditions differ greatly from one region to the next. Some farmers cultivate grain under dry conditions, while others focus on sugarcane, cotton, fruit, vegetables or livestock production. What African farmers have in common, however, is the need for machinery and tractors that are reliable, economical and[...]