Case

VIDEO: Case IH AF9 | ‘n Nuwe era van slim strooptegnologie

Die toekoms van stroopwerk het aangebreek. By NAMPO 2026 het Case IH hul splinternuwe AF9-stroper bekendgestel – 'n masjien wat ontwerp is om groter kapasiteit, slimmer outomatisering en beter werkverrigting na die oesproses te bring. Die AF9 bou voort op die bekende Axial-Flow-erfenis, maar bevat 'n volledig herontwerpte stelsel[...]

By Loren Howard|12th June 2026|Categories: Artikels|Tags: , , , , |

Val Boeredag vier sy 30ste bestaansjaar met reuse sukses

In 1995 het die Waterval Boerevereniging vir die eerste keer die Val Boeredag aangebied by Val, die geskiedkundige gehuggie halfpad tussen Balfour en Standerton. Tydens hierdie eerste boeredag was daar agt uitstallers en omtrent 30 besoekers. Vanjaar, 30 jaar later, het die aarde behoorlik gedreun op dieselfde terrein met[...]

By Jaco Cilliers|7th July 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , , |

VIDEO: Wenner van die CASE IH-trekkerkompetisie

'n Blinknuwe Case IH JX45-Ttrekker pryk op Leon Fourie van Olifantskopboerdery by Thabazimbi se plaas – net omdat hy egte Case IH-onderdele koop. Leon is die gelukkige wenner van CNH se Wen-‘n-trekker-kompetisie en hy het sy prys onlangs by die Case IH-tak in Thabazimbi gaan haal. Die Case IH[...]

By Spesialisskrywer|22nd May 2025|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , , , |
0
Go to Top