stroperresies

Case IH vat voor by Stroperresies 2026 met beproefde Axial-Flow-tegnologie

Case IH het by die Stroperresies 2026 weereens bewys dat jy nie die hele appelkar hoef om te gooi om te wen nie; as jy ’n bewese produk soos hul Axial-Flow-tegnologie het, kan jy net vorentoe gaan, en dalk met die Stroperresies-titel wegstap! Dit is juis hierdie innoverende Axial-Flow-tegnologie[...]

VIDEO: Massey Ferguson maak mooi by Stroperresies 2024

Massey Ferguson se bielie 9895 Klas-8-stroper het vanjaar weer sy verskyning by die jaarlikse stroperresies gemaak. Thomas Wait, AGCO SA produkbemarkingsbestuurder, vertel dat die MF9895 Klas-8-stroper die ideale kombinasie van krag, tegnologie en doeltreffendheid is. Die stroper het 'n 9,8 liter, sewe-silinder AGCO power-enjin wat 365 kW lewer. ՚n[...]

By Specialist Writer|1st July 2024|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , , |

VIDEO: Fendt se bul spog by Stroperresies 2024

Die Fendt-stroper is ontwikkel in die globale AGCO “centres of excellence” in oestegnologie. Met die insette van talle boere regoor die wêreld, het AGCO die stroper ontwikkel wat hom vandag een van die mees moderne en gevorderde stropers op die mark maak. Die unieke eienskappe van hierdie pragtige, sterk,[...]

By Specialist Writer|1st July 2024|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , , |

2024 Stroperresies: Case IH wen twee tweedeplekke

Sewesyferbedrae en stropers is sinoniem – daarom is die aanskaf van een van hierdie kolosse nie ’n saak wat ligtelik benader word nie. Boere het nodig om die stropers in aksie te sien en ook om dié van verskillende vervaardigers met mekaar te vergelyk. Die Grootpan-studiegroep se Stroperresies het[...]

0
Go to Top