AF9

Case IH vat voor by Stroperresies 2026 met beproefde Axial-Flow-tegnologie

Case IH het by die Stroperresies 2026 weereens bewys dat jy nie die hele appelkar hoef om te gooi om te wen nie; as jy ’n bewese produk soos hul Axial-Flow-tegnologie het, kan jy net vorentoe gaan, en dalk met die Stroperresies-titel wegstap! Dit is juis hierdie innoverende Axial-Flow-tegnologie[...]

Case IH AF9: ’n Nuwe era van slim strooptegnologie breek aan

Landbou beweeg vinniger as ooit na ’n era waar tegnologie, data en intelligente masjinerie die verskil tussen gemiddeld en uitnemend bepaal. By vanjaar se NAMPO-oesdag was dit duidelik dat die toekoms van stroopwerk reeds hier is toe Case IH sy nuwe AF9-vlagskipstroper, aan Suid-Afrikaanse boere bekend gestel het. Met[...]

By Bianca Pretorius|26th May 2026|Categories: Meganisasie, Nuus, Strooptoerusting|Tags: , , , , , |
0
Go to Top