Case IH

CNH se Precision Sniper Training: Kennis wat presisietegnologie op die plaas laat werk

Presisieboerdery gaan vandag oor veel meer as net ’n GPS-stelsel in ’n trekker. Dit gaan oor die vermoë om masjiene, data, mense en besluite met mekaar te verbind. Om te verseker dat dié tegnologie nie net beskikbaar is nie, maar ook reg verstaan, verkoop en ondersteun word, het CNH[...]

By Loren Howard|13th August 2026|Categories: Artikels, Boer slim!|Tags: , , , |

Case IH beïndruk met krag en tegnologie by Val Boeredag

Dit is mooi, dit is rooi, dit is Case IH – wat weereens uitgehaal en gewys het by vanjaar se 35ste Val Boeredag.  Die maatskappy, bekend vir sy hoëgehalte-landboumasjinerie, het ’n paar topprodukte saamgevat om vir boere te wys presies wat hierdie toerusting in die veld kan doen. Case[...]

By Natasha Pretorius|8th July 2026|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , |

Case IH vat voor by Stroperresies 2026 met beproefde Axial-Flow-tegnologie

Case IH het by die Stroperresies 2026 weereens bewys dat jy nie die hele appelkar hoef om te gooi om te wen nie; as jy ’n bewese produk soos hul Axial-Flow-tegnologie het, kan jy net vorentoe gaan, en dalk met die Stroperresies-titel wegstap! Dit is juis hierdie innoverende Axial-Flow-tegnologie[...]

VIDEO: Vyf generasies van boerdery: David se Storie | Case IH Jeugdag

Huiswerk kom eerste, maar die veld roep! Vir die 11-jarige David van der Linde is Geelbos Boerdery sy speelplek en sy toekoms. As vyfde-generasie boer droom hy daarvan om die plaas by sy pa, Nicky, oor te neem. Nicky glo vas dat ons net die grond by ons kinders[...]

0
Go to Top