Speed-Tiller
Case IH beïndruk met krag en tegnologie by Val Boeredag
Dit is mooi, dit is rooi, dit is Case IH – wat weereens uitgehaal en gewys het by vanjaar se 35ste Val Boeredag. Die maatskappy, bekend vir sy hoëgehalte-landboumasjinerie, het ’n paar topprodukte saamgevat om vir boere te wys presies wat hierdie toerusting in die veld kan doen. Case[...]