Val Boeredag
Grootskaalse gerief en krag: Massey Ferguson 9S 425 op Val Boeredag
Massey Ferguson het by Val Boeredag gespog met hul nuwe 9S 425 trekker, 'n ware meesterstuk wat ontwerp is vir maksimale gerief en minimale brandstofverbruik! Met 'n stil, ruim kajuit hou dit jou operateur vars tydens daardie uitmergelende lang dae in die veld. Onder die kap vind jy die[...]
Die splinternuwe Massey Ferguson 9S pronk by Val Boeredag
Val Boeredag is jaar na jaar dié plek waar boere die nuutste landboutegnologie van naby kan beleef, en vanjaar was die splinternuwe Massey Ferguson 9S 425 een van die trekkers wat beslis boere se aandag gelok het. Hy is rooi, hy is mooi en hy werk soos ’n droom![...]
Rula Agri se nuwe Striptill-kombinasie bring presisie, aanpasbaarheid en doeltreffendheid na bewaringsboerdery
Bewaringsboerdery vra deesdae meer as net die regte implement, dit verg slim oplossings wat boere help om tyd, insetkoste en arbeid optimaal te benut. By vanjaar se Val Boeredag het Rula Agri weereens gewys waarom hulle bekend staan as ’n vervaardiger wat luister na Suid-Afrikaanse boere se behoeftes deur[...]
Pannar bou op vertroue, kundigheid en die regte kultivarkeuse
Vir Pannar is Val Boeredag veel meer as net nog ՚n landbou-uitstalling. Dit is een van die belangrikste datums op die maatskappy se jaarlikse kalender. Gedurende hierdie jaarliks byeenkoms, kry Pannar die geleentheid om boere van regoor die oostelike produksiegebied te ontmoet, terugvoer uit die veld te ontvang en[...]
Case IH beïndruk met krag en tegnologie by Val Boeredag
Dit is mooi, dit is rooi, dit is Case IH – wat weereens uitgehaal en gewys het by vanjaar se 35ste Val Boeredag. Die maatskappy, bekend vir sy hoëgehalte-landboumasjinerie, het ’n paar topprodukte saamgevat om vir boere te wys presies wat hierdie toerusting in die veld kan doen. Case[...]