trekkers
VIDEO: Smith Power wys Deutz Fahr-trekkers
Deutz-Fahr maak ’n sterk terugkeer na Suid-Afrika met Smith Power aan die stuur. Toe Smith Power die verspreidingsregte van Deutz-Fahr in Suid-Afrika bekom het, was dit veel meer as net die toevoeging van nóg ’n trekkerhandelsmerk tot hul portefeulje. Dit het gedui op die terugkeer van ’n wêreldbekende naam[...]
Case IH beïndruk met krag en tegnologie by Val Boeredag
Dit is mooi, dit is rooi, dit is Case IH – wat weereens uitgehaal en gewys het by vanjaar se 35ste Val Boeredag. Die maatskappy, bekend vir sy hoëgehalte-landboumasjinerie, het ’n paar topprodukte saamgevat om vir boere te wys presies wat hierdie toerusting in die veld kan doen. Case[...]
Stroperverkope daal met 4%
Trekkerverkope van 623 eenhede in Junie is 2% minder as die 636 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou ongeveer 1% minder as verkope verlede jaar. Elf stropers is in Junie verkoop, twee minder as die 13 eenhede wat verlede Junie verkoop[...]
Val Boeredag: Waar die toekoms van landbou in aksie ontvou
Daar is min geleenthede op die Suid-Afrikaanse landboukalender wat dieselfde opgewondenheid en praktiese waarde bied as Val Boeredag. Jaar ná jaar stroom boere van regoor die land na hier geleentheid om nie net die nuutste landboutegnologie te sien nie, maar dit ook eerstehands in aksie te beleef. Vanjaar was[...]
NEW HOLLAND T8-REEKS: Krag, presisie en produktiwiteit geherdefinieer
Die New Holland T8-reeks-trekkers, insluitend die nuutste T8 Genesis™ met PLM Intelligence™, verteenwoordig ՚n maatstaf in moderne hoë-perdekrag boerdery. Ontwerp met direkte terugvoer van operateurs, integreer die T8-reeks gevorderde tegnologie, uitsonderlike gerief en bewese werkverrigting om maksimum produktiwiteit in die land te lewer. Slim boerdery met PLM-konnektiwiteit New Holland[...]