NAMPO Kaap
NMI-produkte laat koppe draai by NAMPO Kaap
Northmec Implements (NMI) het vanjaar weer uitsonderlike masjinerie na NAMPO Kaap gebring, waaronder produkte van IMEP, Kelly en Storti. Boere kon eerstehands kennis maak met landboutoerusting wat hulle op hul plase kan inspan vir verhoogde produksie. IMEP Avant 3000-presisiespuit Die IMEP Avant 3000-24 is ’n presisiespuit wat ontwerp is[...]
VIDEO: New Holland se indrukwekkende boordreeks was by NAMPO Kaap 2026!
New Holland se indrukwekkende boordreeks was vanjaar by NAMPO Kaap te sien! New Holland het gewys waarom hul boordreekse van die gewildste op die mark is, met oplossings vir elke tipe terrein en gewas. Die kleinste trekkers in die stal is die kompakte T3-reeks, beskikbaar in beide twee- en[...]
Suid-Afrikaanse mark bly van kritieke belang vir Deutz-Fahr
ʼn Bekende handelsnaam staan uit op enige plaas in Suid-Afrika, en Deutz-Fahr verstaan boere se behoefte om masjinerie te gebruik waarmee hulle vertroud is. By Smith Power Equipment se NAMPO Kaap-standplaas kon boere die volle Deutz-Fahr-reeks uittoets. Dirk Meiring, verkoopsbestuurder by Smith Power Equipment Deutz-Fahr, sê: “Die mark het[...]
Boere maak staat op geskikte saad vir spesifieke plaasomstandighede
Selfs met die beste toerusting op jou plaas en die jongste navorsing kan jy net soveel vermag. As jy nie die regte saad vir jou gebied het nie, as jy nie die regte saad vir jou gebied het nie, sal jou gesaaides onderpresteer en jou oes 'n teleurstelling wees[...]
New Holland hou aan om trekkers te vervaardig wat boere soek
Voordat ’n mens begin boer, moet jy seker maak dat elke werktuig wat jy het geskik is vir die taak wat jy wil onderneem. Die plaas waarop jy boer, asook die diere en gewasse daarop, bepaal watter toerusting, gereedskap en voertuie jy benodig. As jy met die verkeerde gereedskap[...]