Saad

Nuwe navorsing vir verhoogde mielie-opbrengste

Nuut in terme van Pioneer se proewe Daar word elke jaar verskillende soorte proewe in elke agent se gebied geplant, soos strookproewe, PKP-proewe (“Product Knowledge Plots”) en dan natuurlik DAT-proewe (“Digital Agronomy Trials”). Wat nuut is, is dat ons begin het om nie net plantestandvariasies te plant deur middel[...]

By Martin Brandt|15th April 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Saad|Tags: , , , |

Hoë temperature verhoog waterspanning by mielies

Uiterste hitte verhoog waterspanning Hoë temperature kan mielies regstreeks raak deur fotosintese te verminder en bestuiwing te beperk. Die groter impak kom egter by die interaksie tussen oormatige hitte en waterspanning in die tyd. Hoër temperature skep 'n hoër dampdruktekort (DDT) tussen die versadigde blaar se binnekant en die[...]

By Roelof le Roux, Pioneer-landboukundige|4th December 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Saad|Tags: , |

Limagrain Zaad Suid-Afrika verskaf hoëgehalte saad

Limagrain Zaad Suid-Afrika is 'n gesamentlike onderneming wat daarop gemik is om hoëgehalte saad aan boere regoor die land te verskaf. Limagrain Zaad Suid-Afrika (LGZSA) is in 2020 gebore. Ons het een maatskappy geskep wat 'n mededingende multi-gewas alternatief vir boere in Suider-Afrika bied – met 'n spesifieke fokus[...]

By Specialist Writer|3rd March 2022|Categories: Gewasproduksie, Saad|Tags: , , , , |

Ontmoet K2 Saad se wondermielies

“Die vinnigste manier om te bepaal of ’n mielie sy sout werd is, is om dit vir ’n melkkoei te voer. Dit wat vanoggend ingaan, word vanaand omgesit in die gehalte en liters melk wat sy gee.” So sê Fanie Yssel, tegniese bestuurder: Agronomie van K2 Saad. Toe die[...]

By Specialist Writer|19th June 2017|Categories: Saad|

Sien is glo … en Monsanto wys

Kennis is een van die belangrikste dinge waarmee vandag se boer toegerus moet wees om winsgewend en volhoubaar te boer. Dis hoekom boere Monsanto se onlangse boeredag by Endicott so waardevol gevind het. Hulle kon kennis maak met nuwe, gespesialiseerde kultivars waarmee hulle suksesvol kan boer, en kundiges het ’n wavrag waardevolle kennis oor landboupraktyke met hulle gedeel.

By Specialist Writer|28th April 2015|Categories: Gewasproduksie, Nuus, Plaagbestryders, Saad|
0
Go to Top