witmielie
Limagrain stel nuwe kultivars bekend by NAMPO 2026
By vanjaar se NAMPO Oesdag het Limagrain Field Seeds (LFS) hul fokus op moderne saadgenetika en opbrengspotensiaal beklemtoon. Ons het met die span gesels oor hoe hulle tegnologie en navorsing gebruik om boere te help om meer volhoubaar en winsgewend te boer. Die nuwe wit- en geelmieliekultivars was een[...]
Nuwe droëland wit Pioneer-kultivar: P28022WPW
Prestasie en die strewe na voortdurende verbetering is deel van die mens se natuur. Jaarliks word atletiek- en swemrekords verbeter. Die Springbokke is twee keer agtereenvolgens wêreldkampioene, en Suid-Afrika dra ook tans die wêreldkrieket-vyfdagkroon. Ook op die gebied van wetenskap en tegnologie streef die mensdom voortdurend vorentoe, wat soms[...]
Pioneer stel nuwe wit droëlandkultivar bekend
Prestasie en die strewe na voortdurende verbetering is deel van die mens se natuur. Jaarliks word atletiek- en swemrekords verbeter. Die Springbokke is twee keer agtereenvolgend as die wêreldkampioene aangewys, en Suid-Afrika swaai ook tans die septer as die wêreldkrieketkampioene in vyfdagtoernooie. Ook op die gebied van wetenskap en[...]
Limagrain het goeie nuus vir mielieboere by NAMPO
Met NAMPO om die draai is die span van Limagrain Field Seeds gretig om jou by hulle stalletjie te verwelkom. Maar die manne is nie net opgewonde oor die opkomende landbouskou nie, hulle het ook twee nuwe mieliekultivars in hulle stal, wat opspraak maak. Limagrain se geelmielie Limagrain het[...]
Nuwe witmielie Pioneer-kultivar vir besproeiing
Die fyn balans tussen insetkoste en wins is belangrik wanneer besluit word om onder besproeiing te plant. Die fokus word geplaas op belangrike bestuursbesluite rakende die aanplant van kommersiële mielies. Elke besluit moet goed deurdag wees en berekend geneem word. Klimaatstoestande kan die sukses van 'n oes bepaal. Die[...]