P28022WPW

Nuwe droëland wit Pioneer-kultivar: P28022WPW

Prestasie en die strewe na voortdurende verbetering is deel van die mens se natuur. Jaarliks word atletiek- en swemrekords verbeter. Die Springbokke is twee keer agtereenvolgens wêreldkampioene, en Suid-Afrika dra ook tans die wêreldkrieket-vyfdagkroon. Ook op die gebied van wetenskap en tegnologie streef die mensdom voortdurend vorentoe, wat soms[...]

By Johan Kock, produklandboukundige, Pioneer-saad|18th May 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |
0
Go to Top