Pioneer
Waarom plantvoorbereiding van kardinale belang is
Ons bereik amptelik die tyd van die jaar wat boere hul grond gereed maak vir plant vir die opkomende seisoen. Vir optimale plantvoorbereiding word daar gefokus op twee hooffaktore, naamlik bemesting en goeie saadbedvoorbereiding, waarvan beide krities belangrik is in die praktyk. Die voordeel van ’n korrekte bemestingsprogram In[...]
Pioneer-landboukundige gesels oor abnormale mieliekopontwikkeling
Abnormale mieliekopontwikkeling (AED – Abnormal Ear Development) is ՚n algemene tendens wat in Suid- Afrika voorkom. Hoewel abnormaliteite wêreldwyd voorkom, is die beste gedefinieerde literatuur Amerikaans. Daarom sal ek hoofsaaklik van Engelse beskrywings gebruik maak vir verdere selfstudie. Ons gebruik in elk geval die Amerikaanse beskrywings wanneer ons in[...]
Nuwe droëland geel Pioneer-kultivar: P29050PW
Inderdaad is dit so dat meer witmielies as geelmielies in die westelike produksiegebied verbou word. Die verdeling in terme van droëlandproduksie is nagenoeg 70% wit en 30% geel. Opbrengs en prys speel die grootste rol hierin. In terme van opbrengs het witmieliekultivars tradisioneel die botoon gevoer, maar is tot[...]
Pioneer se 100 jaar agronomietoer trap nuwe spore in die Vrystaat en Hoëveld
Die volhoubare sukses van enige landboumaatskappy lê in die krag van sy vennootskappe. Vir Pioneer en Corteva Agriscience is hierdie waarheid al dekades lank die hoeksteen van hul bedrywighede, wêreldwyd sowel as op plaaslike bodem. In Maart vanjaar het Pioneer ’n historiese mylpaal gevier: ’n eeu van innovasie, wetenskaplike[...]
Nuwe droëland wit Pioneer-kultivar: P28022WPW
Prestasie en die strewe na voortdurende verbetering is deel van die mens se natuur. Jaarliks word atletiek- en swemrekords verbeter. Die Springbokke is twee keer agtereenvolgens wêreldkampioene, en Suid-Afrika dra ook tans die wêreldkrieket-vyfdagkroon. Ook op die gebied van wetenskap en tegnologie streef die mensdom voortdurend vorentoe, wat soms[...]