P29050PW
Nuwe droëland geel Pioneer-kultivar: P29050PW
Inderdaad is dit so dat meer witmielies as geelmielies in die westelike produksiegebied verbou word. Die verdeling in terme van droëlandproduksie is nagenoeg 70% wit en 30% geel. Opbrengs en prys speel die grootste rol hierin. In terme van opbrengs het witmieliekultivars tradisioneel die botoon gevoer, maar is tot[...]