geelmielie

Nuwe droëland geel Pioneer-kultivar: P29050PW

Inderdaad is dit so dat meer witmielies as geelmielies in die westelike produksiegebied verbou word. Die verdeling in terme van droëlandproduksie is nagenoeg 70% wit en 30% geel. Opbrengs en prys speel die grootste rol hierin. In terme van opbrengs het witmieliekultivars tradisioneel die botoon gevoer, maar is tot[...]

Limagrain stel nuwe kultivars bekend by NAMPO 2026

By vanjaar se NAMPO Oesdag het Limagrain Field Seeds (LFS) hul fokus op moderne saadgenetika en opbrengspotensiaal beklemtoon. Ons het met die span gesels oor hoe hulle tegnologie en navorsing gebruik om boere te help om meer volhoubaar en winsgewend te boer. Die nuwe wit- en geelmieliekultivars was een[...]

Limagrain het goeie nuus vir mielieboere by NAMPO

Met NAMPO om die draai is die span van Limagrain Field Seeds gretig om jou by hulle stalletjie te verwelkom. Maar die manne is nie net opgewonde oor die opkomende landbouskou nie, hulle het ook twee nuwe mieliekultivars in hulle stal, wat opspraak maak. Limagrain se geelmielie Limagrain het[...]

By Natasha Pretorius|24th April 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , , |

Pioneer verstaan mielies en water: Nuwe P1225PW-geelmieliebaster benut water wys

Hierdie artikel handel oor ՚n paar belangrike punte rakende die waterverbruik van mielies deur die loop van die plant se ontwikkelingstadia. Dit is ՚n belangrike aspek van besproeiing- en droëlandbasters wat soms agterweë bly. Gewaswaterverbruik, ook bekend as evapotranspirasie of ET, bestaan uit twee komponente: grondverdamping (E); en gewastranspirasie[...]

By Mauritz van Heerden, Pioneer-produkagronoom|7th March 2024|Categories: Artikels|Tags: , , , , |
0
Go to Top