Limagrain

VIDEO: Limagrain en DLF se Reason- meerjarige raaigras in die Tsitsikama: dig, sterk en produktief

Reason-meerjarige-raaigras lewer van die begin af sterk produksie en behou ’n digte, blaarryke stand. Dirk Coetzee en Nico le Roux gesels oor die Reason- meerjarige raaigras aanplanting wat by Doriskraal in die Tsitsikama geplant is. Die Reason-meerjarige-raaigras lewer van die begin af sterk produksie, met ’n laer neiging tot[...]

By Spesialisskrywer|14th September 2026|Categories: Artikels, Resource management videos, Videos|Tags: , , , |

Van ’n klein begin tot die vierde grootste saadmaatskappy in die wêreld

Deesdae is Limagrain Field Seeds die naam op almal se lippe. In Suid-Afrika het hulle hul daartoe verbind om boere te ondersteun met dieselfde waardes waarmee hierdie maatskappy 61 jaar gelede gestig is. Limagrain Field Seeds is deel van ’n Franse koöperasie wat in die Auvergne-streek in Frankryk gebaseer[...]

By Natasha Pretorius|21st July 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Limagrain stel nuwe kultivars bekend by NAMPO 2026

By vanjaar se NAMPO Oesdag het Limagrain Field Seeds (LFS) hul fokus op moderne saadgenetika en opbrengspotensiaal beklemtoon. Ons het met die span gesels oor hoe hulle tegnologie en navorsing gebruik om boere te help om meer volhoubaar en winsgewend te boer. Die nuwe wit- en geelmieliekultivars was een[...]

Die regte kultivar maak die verskil: Limagrain se sonneblomproewe op die Springbokvlakte

In ’n bedryf waar elke millimeter reën en elke kilogram opbrengs tel, speel kultivarkeuse ’n deurslaggewende rol in die sukses van sonneblomboerdery. Limagrain het onlangs sonneblomproewe by Gideon van der Walt op die Springbokvlakte gevestig. Hierdie proewe gee aan boere die geleentheid om eerstehands te sien hoe verskillende genetika[...]

By Bianca Pretorius|7th May 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

VIDEO: Limagrain se sonneblomwenke

Anita Janeke, produkontwikkeling vir Limagrain op Sonneblom, doen al 15 jaar navorsing op sonneblomme. Sy vertel meer oor Limagrain se splinternuwe konvensionele sonneblom kultivars, LG 50745 en LG 50746. Hulle sonneblomme staan goed en is lekker sterk. Kyk die video vir meer inligting. https://www.youtube.com/watch?v=S9edF9CaF0c

By Specialist Writer|29th April 2026|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , |
0
Go to Top