sonneblomme

VIDEO: Limagrain se sonneblomwenke

Anita Janeke, produkontwikkeling vir Limagrain op Sonneblom, doen al 15 jaar navorsing op sonneblomme. Sy vertel meer oor Limagrain se splinternuwe konvensionele sonneblom kultivars, LG 50745 en LG 50746. Hulle sonneblomme staan goed en is lekker sterk. Kyk die video vir meer inligting. https://www.youtube.com/watch?v=S9edF9CaF0c

By Spesialisskrywer|29th April 2026|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , |

Geskatte mielie-oes is 18,41% minder as die 2023-oes

Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 13,405 miljoen ton gestel, wat 0,71% of 94 750 ton meer is as die vorige skatting van 13,310 miljoen ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 5,08 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 18,41% of 3,025 miljoen ton minder as die[...]

By Specialist Writer|27th June 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , , , |

Groeistadiums en ontwikkeling by sonneblomme

Die totale groei en ontwikkeling van sonneblomme en die tydsduur tussen verskillende groeistadiums, word bepaal deur die interaksie tussen die genetiese agtergrond van die plant en seisoenale omgewingsfaktore. Om te bepaal op watter groeistadium van ontwikkeling ‘n land is, is dit noodsaaklik om ‘n groot hoeveelheid plante wat verspreid[...]

By Specialist Writer|4th December 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , , |

Sonneblom se Toekoms in die somer-saaigebiede in Suid-Afrika

Deur Philip Fourie, Landboukundige van Pioneer Saad Buiten mielies, word sonneblom in die Westelike somersaaigebiede al vir dekades suksesvol verbou. Dit is een van die belangrikste gewasse in die Westelike produksiegebiede om saam met mielies in ‘n wisselbouprogram te gebruik. Die gewas se uitsonderlike aanpasbaarheid onder koel temperature tot[...]

By Specialist Writer|4th November 2020|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , |
0
Go to Top